Vierkantswortel

Wiskundige uitdrukking vir die vierkantswortel van x.

Die vierkantswortel van 'n getal is 'n tweede getal met die eienskap dat die tweede getal gemaal met homself gelyk is aan die oorspronklike getal. Dit is die teenoorgestelde (inverse) van 'n kwadraat in die sin dat die vierkantswortel van 'n getal se kwadraat weer die oorspronklike getal is. Op 'n soortgelyke wyse is die kwadraat van die vierkantswortel ook gelyk aan die oorspronklike getal.


Developed by StudentB